Du Bantry 8

By in with 0 Comments

Ons kuier was baie lekker, net te kort.
Du Bantry 8 is ‘n gemaklike wooneenheid naby genoeg aan die see om die see ervaring te beleef. Die klank en reuk van die see is met jou. Die eenheid is gerieflik met alles wat jy nodig het. Nie DSTV gebruikers moet ‘n geheue stokkie saamvat met films op, want slegs DSTV gebruikers wat hul eie kaart ens. het kan die TV gebruik. Die sit/eetkamer is baie gemaklik. Die kombuis is klein, maar volledig toegerus. Daar is selfs ‘n skottelgoedwasser en wasmasjien. Alhoewel die badkamer groot is, is dit slegs ‘n bad met ‘n handstort. Die eenheid was baie skoon en netjies, maar kort fyner sorg, soos ‘n spieël wat op die grond staan.

Share This
×

 

Hello!

Let us know if you would like help finding your holiday home.
Our chat is open From Monday - Friday 9am to 3pm.

× How can I help you?